MIGA 6:16

MIGA 6:16 NLV

Julle gehoorsaam net die wette van Omri en volg al die gebruike van Agab se familie na! Ek sal van julle ’n voorbeeld maak en julle verwoes. Hulle sal julle inwoners spot, ander volke sal julle minag.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MIGA 6:16