Matteus 22:19-21

Matteus 22:19-21 AFR20

Wys vir My die munt waarmee julle belasting betaal.” Hulle het vir Hom 'n denarius gebring. Hy vra hulle toe: “Wie se afbeelding en inskripsie is dit dié?” En hulle sê vir Hom: “Die keiser s'n.” Daarop sê Hy vir hulle: “Gee dan aan die keiser wat hom toekom en aan God wat Hom toekom.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 22:19-21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid