Lukas 10:40-41

Lukas 10:40-41 AFR20

Maar Martha was besig met al die voorbereidings. Sy kom toe daar staan en sê: “Here, pla dit U nie dat my suster my alleen los om te bedien nie? Sê tog vir haar om my te help!” Maar die Here antwoord haar: “Martha, Martha, jy kwel en ontstel jou oor so baie dinge