LUKAS 10:40-41

LUKAS 10:40-41 NLV

Maar Marta was bekommerd oor die groot ete wat sy besig was om voor te berei. Sy kom toe na Jesus en sê: “Here, lyk dit darem nie vir U onregverdig dat my suster net hier sit terwyl ek al die werk doen nie? Sê sy moet my kom help.” Maar die Here het geantwoord: “Marta, Marta, jy kwel jou tog oor so baie dinge!