Levitikus 6:20

Levitikus 6:20 AFR20

“ Dit is die offer wat Aäron en sy seuns vir die HERE moet bring vanaf die dag dat hy gesalf is: 'n tiende van 'n efa gesifte meel as 'n voortdurende graanoffer, die een helfte soggens en die ander helfte saans.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 6:20

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid