Levitikus 23:32

Levitikus 23:32 AFR20

Vir julle is dit 'n buitengewone Sabbat, en julle moet julle die aand van die negende van die maand verootmoedig. Julle moet van sononder tot sononder julle Sabbat vier.”

Video for Levitikus 23:32

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 23:32