As daar 'n man is wat sy suster, 'n dogter van sy vader of sy moeder, vat, en hy sien haar naaktheid en sy sien sy naaktheid, is dit 'n skande. Hulle moet voor die oë van hulle mense verwyder word. Die naaktheid van sy suster het hy ontbloot; sy skuld moet hy dra.
Lees Levitikus 20
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Levitikus 20:17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's