LEVITIKUS 20:17

LEVITIKUS 20:17 NLV

“As ’n man seksuele gemeenskap het met sy suster, die dogter van sy pa of ma, is dit ’n verskriklike skande. Beide van hulle moet in die openbaar uit die gemeenskap verwyder word. Omdat die man seksuele gemeenskap met sy suster gehad het, moet hy onder die gevolge van sy skuld ly.