Joël 2:25-26

Joël 2:25-26 AFR20

“ Ek sal julle vergoed vir die jare toe die treksprinkane, die voetgangers, die kaalvreters en die ruspes alles opgevreet het, daardie groot leërmag van My wat Ek teen julle uitgestuur het. Dan sal julle oorgenoeg kan eet en versadig word, en julle sal die Naam van die HERE julle God loof, wat wonderlike dinge met julle laat gebeur het. My volk sal nooit weer in die skande kom nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 2:25-26