Jeremia 6:10

Jeremia 6:10 AFR20

Met wie moet ek praat? Wie moet ek as getuies roep, sodat hulle kan luister? Kyk, onbesnede is hulle ore, sodat hulle nie kan ag gee nie. Kyk, die woord van die HERE het vir hulle 'n bespotting geword; hulle aanvaar dit nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 6:10