Staan verslae daaroor, hemele! Sidder en beef onbedaarlik!” is die uitspraak van die HERE. “Want twee wandade het my volk gepleeg: My, die fontein van lewende water, het hulle verlaat om vir hulle opgaarputte uit te kap – gebarste opgaarputte wat nie water hou nie.
Lees Jeremia 2
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Jeremia 2:12-13
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's