Jeremia 13:10

Jeremia 13:10 AFR20

Hierdie slegte volk, wat weier om na my woorde te luister, wat volhard in die verstoktheid van hulle harte, en agter ander gode aanloop om hulle te dien en voor hulle in aanbidding te buig, sal word soos hierdie lendedoek wat vir niks meer deug nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 13:10