Rigters 5:20-21

Rigters 5:20-21 AFR20

Uit die hemelruim het die sterre geveg; uit hulle wentelbane het hulle teen Sisera geveg. Die Kisonspruit het hulle weggespoel, die oeroue spruit, die Kisonspruit!