RIGTERS 5:20-21

RIGTERS 5:20-21 AFR83

Uit die hemel het die sterre geveg, uit hulle bane het hulle teen Sisera geveg. Die Kisonrivier het die vyand meegesleur, die Kisonrivier, die rivier uit die voortyd.