Jesaja 48:20

Jesaja 48:20 AFR20

“Gaan uit Babel uit, vlug weg van die Galdeërs! Kondig dit met jubelkrete aan, laat hierdie boodskap hoor! Laat dit uitgaan tot by die einde van die aarde! Sê, ‘Die HERE het sy dienaar Jakob losgekoop!