JESAJA 48:20

JESAJA 48:20 NLV

Maar vlug nou uit Babel. Vlug weg van die Galdeërs! Kondig dit aan met gejubel, maak dit bekend. Laat dit weerklink tot aan die eindes van die aarde. Sê: “Die HERE het sy dienaar Jakob verlos.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid