Jesaja 35:1-2

Jesaja 35:1-2 AFR20

Laat die woestyn en die dor land hulle verheug, laat die Araba juig en blom soos 'n tulp. Laat dit welig blom en juig, ja, met 'n gejuig en 'n gejubel. Die heerlikheid van die Libanon word daaraan gegee, die glansrykheid van Karmel en Saron. Hulle sal die heerlikheid van die HERE, die glansrykheid van ons God, sien.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid