JESAJA 35:1-2

JESAJA 35:1-2 NLV

Die droë woestyn sal bly wees. Die dor plekke sal vol blomme wees. Ja, daar sal ’n oorvloed wees van blomme, en ’n gejuig en gesing! Die woestyne sal groen word soos die Libanonberge, so mooi soos die weivelde van Karmelberg en die vlaktes van Saron. Daar sal die HERE sy heerlikheid ten toon stel, en die grootsheid van ons God.