Genesis 49:3-4

Genesis 49:3-4 AFR20

Ruben, jy is my eersgeborene, my sterkte, die eersteling van my manlike krag – uitsonderlik in verhewenheid, uitsonderlik in krag. Onbeheerbaar soos water, sal jy nie voorrang geniet nie; want jy het op jou vader se beddens geklim, en dit toe verontreinig. Hy het op my slaapbank geklim.

Video for Genesis 49:3-4