Toe sê die farao vir Josef: “Noudat God dit alles aan jou bekend gemaak het – daar is niemand so verstandig en wys soos jy nie – sal jy self hoof van my hofhouding word, en aan jou bevele sal my hele volk gehoorsaam wees. Net wat die troon betref, is ek jou meerdere.” Die farao het vir Josef gesê: “Kyk, ek stel jou aan oor die hele Egipteland.”
Lees Genesis 41
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Genesis 41:39-41
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's