Genesis 41:39-41

Genesis 41:39-41 DB

Toe het die farao vir Josef gesê: “Jou God het jou al hierdie dinge vertel; daarom is daar nêrens iemand so slim en wys soos jy nie. Van vandag af sal jy in beheer van my paleis wees en al my mense sal na jou luister. Net ek sal meer mag hê as jy. En ek gee jou alle mag om oor die hele Egipte te regeer.”

Video vir Genesis 41:39-41