Genesis 2:15

Genesis 2:15 AFR20

Die HERE God het die mens geneem en hom in die tuin van Eden geplaas om dit te bewerk en op te pas.