Genesis 18:32

Genesis 18:32 AFR20

Toe sê hy: “My Heer moet tog nie kwaad word nie! Ek wil nog net dié keer praat. Dalk word daar tien gevind.” Die HERE het gesê: “Ter wille van die tien sal Ek dit nie verdelg nie.”