GENESIS 18:32

GENESIS 18:32 NLV

Uiteindelik sê Abraham: “Here, moet tog nie kwaad word nie. Ek sal net nog hierdie een keer praat. Sê nou daar is net tien?” En die HERE sê: “Ter wille van tien mense sal Ek dit nie verwoes nie.”