Genesis 1:27

Genesis 1:27 AFR20

God het die mens geskep na sy beeld, na die beeld van God het Hy hom geskep, manlik en vroulik het Hy hulle geskep.