Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Maak Gereed vir die Huwelik

7 Dae
Geneem uit hul boek " Getting Ready for Marriage", sluit aan by verhoudingskenners Jim Burns en Doug Fields terwyl hulle jou help om nou te begin beplan vir jou blywende verbintenis. Finansies, skoonouers, kommunikasie, vergifnis, seksuele verwagtings, geen onderwerp is buite perke wanneer jy en jou verloofde gereedmaak om van verlowing na 'n lewenslange verbond met mekaar te tree.
Baie dankie aan David C Cook wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://davidccook.org/books/
Verwante Leesplanne

Wat Van Uitgaan?

God en Romantiese Afsprake: Gedagtes oor Verhoudinge.

Die Voorhuwelikse Kursus

Verhoudingsdoelwitte

Dating and Relationships

Verhoudings van die Koninkryk – 'n Leesplan oor die Huwelik, Romantiese Verhoudings en Enkellopendes

Modern Romance: Advice for Dating, Singleness, and Relationships

Die Manifes vir Romantiese Afsprake

Seks
