Esra 1:2-3

Esra 1:2-3 AFR20

“ So sê Kores, koning van Persië, ‘Al die koninkryke op aarde het die HERE, die God van die hemel, aan my gegee. Enigiemand onder julle uit enige deel van sy volk – mag sy God met hom wees – hy moet optrek na Jerusalem in Juda om die huis te herbou van die HERE, die God van Israel, die God wat in Jerusalem is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esra 1:2-3