ESRA 1:2-3

ESRA 1:2-3 NLV

“So sê Kores koning van Persië: Die HERE, die God van die hemel, het my beheer oor al die koninkryke van die aarde gegee. Hy het my aangestel om vir Hom ’n tempel in Jerusalem in Juda te bou. As julle deel is van sy volk, mag julle teruggaan na Jerusalem in Juda om hierdie tempel van die HERE, die God van Israel, die God wat in Jerusalem is, te gaan herbou. Mag God by julle wees!

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESRA 1:2-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid