Esegiël 33:11

Esegiël 33:11 AFR20

Sê vir hulle, ‘So seker as wat Ek leef, is die uitspraak van my Heer, die HERE: “Ek vind geen vreugde in die dood van die goddelose nie, maar wel vreugde daarin dat 'n goddelose terugkeer van sy pad, en leef. Keer terug, keer terug van julle bose paaie! Waarom moet julle sterf, huis van Israel?” ’

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 33:11

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid