Esegiël 21:26
Esegiël 21:26 AFR20
so sê my Heer, die HERE, ‘Weg met die tulband! Af met die kroon! Dit is nie soos dit was nie. Die nederige moet verhoog word en die hoë moet verneder word.