Esegiël 1:28

Esegiël 1:28 AFR20

Die helder gloed rondom het gelyk soos 'n reënboog wat in die wolke verskyn op 'n reëndag. Dit is hoe die verskyning van die heerlikheid van die HERE gelyk het. Toe ek dit sien, het ek neergeval met my gesig teen die grond. Daarna het ek 'n stem hoor praat.