Eksodus 5:8-9

Eksodus 5:8-9 AFR20

Maar dieselfde hoeveelheid bakstene wat hulle voorheen gemaak het, moet julle steeds van hulle vereis. Julle mag dit nie inkort nie, want hulle is luiaards. Dit is waarom hulle uitroep, ‘Ons wil gaan, ons wil aan ons God offer!’ Die werk moet so swaar druk op die manne dat hulle daarmee besig bly en nie aandag gee aan 'n klomp leuens nie.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid