Al die vaardiges onder dié wat die werk gedoen het, het die •tabernakel met tien tentdoeke van fyn dubbeldraadlinne en pers, purperrooi en karmosynrooi wol gemaak, met gerubs daarop – met die kundigheid van 'n vakman. Die lengte van elke tentdoek was agt-en-twintig el en die breedte van elke tentdoek vier el. Al die tentdoeke het dieselfde afmetings gehad.
Lees Eksodus 36
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 36:8-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's