Eksodus 3:2

Eksodus 3:2 AFR20

Daar het die •Engel van die HERE aan hom verskyn in 'n vuur wat uit 'n doringbos opvlam. Moses het gesien daar is 'n doringbos aan die brand, maar dié doringbos word sowaar nie verteer nie.