Eksodus 23:9

Eksodus 23:9 AFR20

'n •Vreemdeling mag jy nie verdruk nie. Julle weet self hoe dit voel om 'n vreemdeling te wees, want julle was vreemdelinge in Egipteland.