EKSODUS 23:9
EKSODUS 23:9 Bybel vir almal (ABA)
Jy mag nie slegte dinge doen aan 'n vreemdeling nie. Julle weet self hoe hy voel, want julle was ook vreemdelinge in Egipte.”
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy mag die vreemdeling ook nie verdruk nie; want julle ken self die gemoed van 'n vreemdeling, omdat julle vreemdelinge in Egipteland gewees het.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Jy mag 'n vreemdeling nie laat verdruk nie. Julle ken die lewe van 'n vreemdeling, want julle was vreemdelinge in Egipte.”
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n •Vreemdeling mag jy nie verdruk nie. Julle weet self hoe dit voel om 'n vreemdeling te wees, want julle was vreemdelinge in Egipteland.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy mag ook 'n vreemdeling nie verdruk nie, want julle ken die hart van 'n vreemdeling, omdat julle vreemdelinge in Egipteland was.
Deel
Lees EKSODUS 23