Eksodus 15:23-25

Eksodus 15:23-25 AFR20

Toe hulle by Mara aankom, kon hulle die water van Mara nie drink nie, want dit was bitter. Daarom word die plek Mara genoem. Die volk het teenoor Moses gemor en gesê: “Wat moet ons drink?” Hy het na die HERE om hulp geroep; en die HERE het hom 'n stuk hout gewys. Moses het dit in die water gegooi, en die water het soet geword. Daar het die HERE vir hulle 'n vaste voorskrif en 'n bepaling neergelê; daar het Hy hulle getoets.

Video vir Eksodus 15:23-25

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 15:23-25