Eksodus 14:19

Eksodus 14:19 AFR20

Die •Engel van God, wat die hele tyd voor die leër van Israel uit getrek het, het toe agter hulle in beweeg. Die wolkkolom het ook van voor hulle weggeskuif en agter hulle plek ingeneem.

Video for Eksodus 14:19