Efesiërs 6:1-2

Efesiërs 6:1-2 AFR20

Kinders, wees in die Here aan julle ouers gehoorsaam, want dit is hoe dit hoort. “Eer jou vader en jou moeder,” dit is die eerste gebod met 'n belofte