Efesiërs 2:9-10

Efesiërs 2:9-10 AFR20

Dit kom nie uit eie werke nie, sodat niemand op iets mag roem nie. Ons is immers sy maaksel, geskep in Christus Jesus om goeie werke wat God voorberei het, te doen, en daarvolgens te leef.

Video for Efesiërs 2:9-10