Prediker 3:4, 11

Prediker 3:4 AFR20

'n tyd om te huil en 'n tyd om te lag; 'n tyd om te rou en 'n tyd om te dans

Prediker 3:11 AFR20

Alles het Hy mooi gemaak op sy tyd. Hy het ook die besef van tydsduur in hulle harte gegee, sonder dat die mens enigsins die werk wat God van begin tot einde doen, kan peil.