Deuteronomium 8:12-14

Deuteronomium 8:12-14 AFR20

Wees versigtig dat, wanneer jy eet en versadig word en goeie huise bou en bewoon, en jou beeste en kleinvee vermeerder, en jy vir jouself baie silwer en goud verkry, en alles wat jy het, meer word, dat jou hart dan nie hoogmoedig raak en jy die HERE jou God vergeet wat jou uit Egipteland, uit 'n plek van slawerny, uitgelei het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 8:12-14