DEUTERONOMIUM 8:12-14

DEUTERONOMIUM 8:12-14 NLV

Wanneer jy jou versadig geëet het, voorspoedig is en mooi huise gebou het om in te woon, wanneer jou troppe beeste en skape baie word en jou goud en silwer vermeerder en alles wat jy het, meer word, dan is dit die tyd om versigtig te wees. Moenie hoogmoedig raak en dan vergeet dat dit die HERE jou God is wat jou uit die slawerny van Egipte gered het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 8:12-14