Deuteronomium 5:33

Deuteronomium 5:33 AFR20

Julle moet die hele pad volg, soos die HERE julle God julle beveel het, sodat julle kan leef en dit met julle goed kan gaan – ja, sodat julle lank kan leef in die land wat julle in besit gaan neem.