Deuteronomium 5:16

Deuteronomium 5:16 AFR20

Behandel jou vader en jou moeder met eerbied soos die HERE jou God jou beveel het, sodat jy lank kan leef, en sodat dit met jou goed kan gaan op die grond wat die HERE jou God vir jou gaan gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 5:16