DEUTERONOMIUM 5:16

DEUTERONOMIUM 5:16 NLV

“‘Behandel jou pa en ma met respek, soos wat die HERE jou God jou beveel om te doen. Dan sal jy lank en gelukkig lewe in die land wat die HERE jou God aan jou gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 5:16