Deuteronomium 31:13

Deuteronomium 31:13 AFR20

En hulle kinders wat dit nie ken nie, moet dit hoor, en leer om vir die HERE julle God ontsag te hê so lank as julle leef op die grond waarheen julle oor die Jordaan trek om dit in besit te neem.”