Deuteronomium 28:13

Deuteronomium 28:13 AFR20

Die HERE sal jou die kop maak, nie die stert nie. Jy sal net na bo beweeg, nie na onder nie, as jy gehoorsaam is aan die gebooie van die HERE jou God wat ek jou vandag opdra om noukeurig na te kom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 28:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid