Deuteronomium 2:7

Deuteronomium 2:7 AFR20

“ Die HERE julle God het julle immers geseën in alles wat julle gedoen het. Hy het julle versorg op julle trek deur hierdie groot woestyn. Hierdie veertig jaar wat die HERE julle God by julle was, het julle geen gebrek gely nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid