DEUTERONOMIUM 2:7

DEUTERONOMIUM 2:7 NLV

Die HERE julle God het julle geseën in alles wat julle gedoen het. Hy het die wag gehou oor elke tree wat julle deur die groot woestyn gegee het. Gedurende die 40 jaar was die HERE julle God by julle en het Hy in elke behoefte van julle voorsien sodat julle niks kortgekom het nie.’

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid